album cover
LEWE
165
Afrikaans
LEWE was released on August 28, 2026 by VCK Music as a part of the album LEWE - Single
album cover
Release DateAugust 28, 2026
LabelVCK Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Lyrics

[Intro]
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
[Verse 1]
Lewe in ’n sonsondergang
Gebeur skielik en dan’s dit verby
In ’n siklus vasgevang
Bo-oor die oseaan vlieg ek
Dan’s dit verby
Kan ek als oorkry?
[Chorus]
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
Nie almal lewe nie
Dit is onveilig hier
Ek praat met die dak
Want niemand anders verstaan
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
[Verse 2]
Ek lieg vir myself
Is ek nog lief vir myself?
Wat’s die verskil tussen
Te veel en te min?
As die stilte in al twee
Dieselfde klink
[Chorus]
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
Nie almal lewe nie
Dit is onveilig hier
Ek praat met die dak
Want niemand anders verstaan
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
[Verse 3]
Brand my liggaam soos ’n kers
Sluk my siel soos die
Slang met sy eie stert
Ek dog my hart klop nog sterk
Maar nou word ek toegewerk
Dan’s dit verby
Kan ek als oorkry?
[Chorus]
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
Nie almal lewe nie
Dit is onveilig hier
Ek praat met die dak
Want niemand anders verstaan
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
[Chorus]
Oh-oh-oh-oh
Nie almal lewe nie
Oh-oh-oh-oh
Nie almal lewe nie
Ek praat met die dak
Want niemand anders verstaan
Nie almal lewe nie
Maar moet nog doodgaan
Written by: Cezaan Sonnekus, Francois Badenhorst, Kyle Botha, Richard Kyle Onraet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...