album cover
Sirenes
11
Afrikaans
Sirenes was released on March 20, 2025 by VCK Music as a part of the album Die Ruimte
album cover
Release DateMarch 20, 2025
LabelVCK Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Meeste van jou jong lewe
Uitgeblokkeer
Meeste van die houe
Afgeweer
Al die lang trane
Afgevee
Al die sirenes in die nag hoor skree
[Verse 2]
Meeste van die warm dae
Opgegee
Meeste van jou drome het jy
Prysgegee
Al die geteken om als
Binne te hou
[PreChorus]
Al die sirenes in die nag hoor skree
[Chorus]
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
Ontsnap na die stad
Waar die liggies skyn
[Verse 3]
Alles wat mooi is het jy van
Vergeet
Alles wat goed is het jy
Verleer
Al die gewerk om ′n lewe te maak
[PreChorus]
Al die sirenes in die nag hoor skree
[Chorus]
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
Ontsnap na die stad
Waar die liggies skyn
[Outro]
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
My uitsig was te klein
Written by: Francois Badenhorst, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...