album cover
Somerblom
7
Afrikaans
Somerblom was released on May 2, 2025 by Vonk Musiek as a part of the album Somerblom - Single
album cover
Release DateMay 2, 2025
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM71

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelius Christiaan Kritzinger
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
Leon Herman Gropp
Leon Herman Gropp
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Producer

Lyrics

[Verse 1]
As die oggend son
Sonder jou sou kom
Die môregloed, my nie meer kom groet nie
Sal dit weer skemer raak?
Sou niks meer sin kon maak
Net 'n skadu en 'n skynverhaal
[Verse 2]
Dan hou ek vas aan jou
Net aan jou oë se blou
[Chorus]
Jy is my son
My somerblom
Jy is die reuk van die veld na die reën
Kom wat wil
Kom wind, kom weer
Ek min jou innig altyd, my blom
My somerblom
[Verse 3]
As die skadus weer
In my langer raak
Aan die einde van my moed is jy daar
As die donker dan
In my begin woed, is jy my asem
Is jy die lig op my pad, oh-oh
[Chorus]
Jy is my son
My somerblom
Jy is die reuk van die veld na die reën
Kom wat wil
Kom wind, kom weer
Ek min jou innig altyd, my blom
[Bridge]
Jy is my huis
Jy is my see
Ek sal in 'n oogwink lief
My lewe gee
[Chorus]
Jy is my son
My somerblom
Jy is die reuk van die veld na die reën
Kom wat wil
Kom wind, kom weer
Ek min jou innig altyd, my blom
My somerblom
Written by: Cornelius Christiaan Kritzinger, Leon Herman Gropp
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...