album cover
Somernagte
472
Afrikaans
Somernagte was released on September 12, 2025 by Vonk Musiek as a part of the album Somernagte - Single
album cover
Release DateSeptember 12, 2025
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelius Christiaan Kritzinger
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Daai somer­aande, kaalvoet op Blouberg se strand
Jou hand in myne, sterre wat net vir ons brand
Al die jare, bly jy nog so mooi vir my
Slaap in my Volla, sonder 'n sent op my naam
Gesê daai uitsig, kan niemand koop nie en daar
Weet ek jy, is die een, vir wie ek lief sal bly
[PreChorus]
Binne in daai kar het ons daar vir mekaar lief geraak
Binne in daai kar wou ek bly
[Chorus]
Somer­nagte, vol van verwagting
Waarheen sal ons ry? Daai Weskus-see hy roep vir my
Los alles agter, lewe in verrassing saam
As ek vir jou kyk en die wind my lei
Word die N1 ’n sleutel wat alles kan oopsluit, en daai
Somer­nagte, 'n vlugting, ja, iets nuuts vir nou
O, ek’s so lief vir jou
[Verse 2]
'n Paar jaar later, ek en jy hard aan die bou
Aan al ons drome, die toekoms wat voor ons oopvou
Kyk hoe vêr het ons al hierdie pad gestap
Dink aan daai Volla, dae van vry wees en nou
Sien ek die waarde, want lewe is mooi saam met jou
Al die swaar en die seer, deel van ons storie saam
[PreChorus]
Binne in daai kar het ons daar vir mekaar lief geraak
Binne in daai kar wou ek bly
[Chorus]
Somer­nagte, vol van verwagting
Waarheen sal ons ry? Daai Weskus-see hy roep vir my
Los alles agter, lewe in verrassing saam
As ek vir jou kyk en die wind my lei
Word die N1 'n sleutel wat alles kan oopsluit, en daai
Somer­nagte, 'n vlugting, ja, iets nuuts vir nou
O, ek's so lief vir jou

Hmm ja, ek's so lief vir jou
Written by: Cornelius Christiaan Kritzinger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...