album cover
Enigste
album cover
Enigste was released on July 18, 2025 by Next Music as a part of the album Enigste
AlbumEnigste
July 18, 2025
LabelNext Music
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Elke woord wat jy praat
Beskryf hoe mooi jy binne lyk
Elke tree wat jy hier gee
Gekies om net na my te kyk
Elke lied in jou hart
[PreChorus]
Word die mooiste melodie
Wat van jou lippe uitgaan
Want jy's die enigste rede
[Chorus]
Dat ek asem haal
Die rede dat ek my hart op jou verloor
Dat ek dag en nag my pad vind in jou oë
Die rede dat ek lewe
My engel
My enigste
[Verse 2]
Elke dans saam met jou
'n Ritme wat net ons verstaan
Elke soen wat ons deel
'n Liefde net vir ons gegee
Elke traan op my wang
[PreChorus]
Word die mooiste melodie
Wat van jou lippe uitgaan
Want jy's die enigste rede
[Chorus]
Dat ek asem haal
Die rede dat ek my hart op jou verloor
Dat ek dag en nag my pad vind in jou oë
Die rede dat ek lewe
My engel
My enigste
[Bridge]
Elke lied in jou hart
Word die mooiste melodie
Wat van jou lippe uitgaan
Want jy's die enigste rede
[Chorus]
Dat ek asem haal
Die rede dat ek my hart op jou verloor
Dat ek dag en nag my pad vind in jou oë
Die rede dat ek lewe
[Chorus]
Dat ek asem haal
Die rede dat ek my hart op jou verloor
Dat ek dag en nag my pad vind in jou oë
Die rede dat ek lewe
My engel
My enigste
[Outro]
My engel
My enigste
Written by: Tertius Pretorius
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...