album cover
Klei
album cover
Klei was released on July 18, 2025 by Select Musiek as a part of the album Klei - Single
July 18, 2025
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Somersaande sê my
Voel jy die liefde in die lug dryf?
By die blomme onder die boom
Met daai bandjie om jou arm
Ek hoop ek maak jou hart vol en jou winters warm
[Verse 2]
My vrae vra vrae
Maar die antwoorde is klei
Want jou hande en woorde kan druk aan môre se lyne
Besluite sluit oop
So, jy moet vra
[Chorus]
Gaan ek glimlag as die son my in die oë kyk
Gaan my liedjies oor die liefde en die reën bly
Gaan ek my kar se ligte aan vergeet
Op ‘n somersaand as ons saam eet
Ja, die antwoorde is klei
Ja, klei
Ja, die antwoorde is klei
Ja, klei
[Verse 3]
Dis Pretoria
En die N4 wat voor my deur lê
Die sterre het verdwaal
So, ek stuur my wens op stadsliggies
[Verse 4]
Gee my die reën
Om gister se spore skoon te vee
Môre is jy
Jy maak jou drome klei
[Chorus]
Gaan ek glimlag as die son my in die oë kyk
Gaan my liedjies oor die liefde en die reën bly
Gaan ek my kar se ligte aan vergeet
Op ‘n somersaand as ons saam eet
Ja, die antwoorde is klei
Ja, klei
[Bridge]
Ek soek 'n 1, 2, 3, blok myself
7 dae van 'n hardoplag
En 60 jaar van nou
As jy my vra wil ek sê
[Chorus]
Ek kan glimlag as die son my in die oë kyk
In my liedjies is die liefde en die reën by
Ek het my kar se ligte aan vergeet
Op ‘n somersaand toe ons saam eet
En vanaand kan ek jou oë sien
Gaan ek glimlag as die son my in die oë kyk
Gaan my liedjies oor die liefde en die reën bly
Gaan ek my kar se ligte aan vergeet
Op ‘n somersaand as ons saam eet
Ja, die antwoorde is klei
Ja, klei
Ja, die antwoorde is klei
Ja, klei
Written by: Dian van der Berg
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...