Listen to Hier Sal Jy Boer by Appel

Hier Sal Jy Boer

Appel

Afrikaans

10,636 Shazams

Music Video

Featured In

Listen to Hardwerkende Man by Appel
ALBUMHardwerkende ManAppel
Listen to Afrikaanse Treffers featuring Appel
PLAYLISTAfrikaanse TreffersApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring Appel
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring Appel
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Appel Essentials featuring Appel
PLAYLISTAppel EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Somerparty featuring Appel
PLAYLISTSomerpartyApple Music Afrikaans
Listen to Franja Du Plessis: Summertime Sounds featuring Appel
PLAYLISTFranja Du Plessis: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Appel: Summertime Sounds featuring Appel
PLAYLISTAppel: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Musician
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina
COMPOSITION & LYRICS
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Vocal Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Associate Producer

Lyrics

Aan die Suiderpunt van Afrika hang ons 'n kruis Vir die boere wat geval het, ek hoor hul name in my huis En Vrees is ons vyand so moenie bang wees nie Wees 'n wagter vir jou mense, daars geen plek vir die duiwel hier As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen Sodat jy die volk kan voer al kom daar storms deur Jy is sterker as jou Goliat, jy is groter as jou berg Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Daar is droogte daar is vloed maar hou net moed Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed Rig jou oƫ op na die berge jou hulp kom vandaar Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Ek sien hoe val jy neer met jou kniee in die reƫn Jy gee die wolke 'n oopmond soen die water was jou seer Weg saam met die swaarkry Dis manna van bo Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Hier sal jy boer
Writer(s): Christoph Kotze, Sally Kotze, Paulo Azevedo Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out