Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Songwriter
Christof Kotze
Christof Kotze
Songwriter
Johan Vorster
Johan Vorster
Songwriter

Lyrics

Dis die raaisel van die skaakspel Met die uurglas wat die tyd tel Die koning stuur kastele Die perde kry bevele En die koningin baklei Gooi jou kaarte op die tafel Laat jou dobbelsteen maar val Die pionne uitgepak Die wit vlag laat sak Elke troefkaart in skaakmat (Koor) Silver en skoonheid raak oud maar ons voer nog die oorlog Ons weet die liefde weeg swaarder as goud maar die skote klap nog My liefling laat sak jou vuiste en hou my hart as gyselaar Lê neer al jou wapens deur hierdie oorlog sal ek jou dra Daar's geheime in die legkaart Daar's besluite by die kruispad Die wolwe van die skape skei die jakksls uit die wingerd kry En vir jou en my baklei Daar's twee kante van die weegskaal En n koers om te bepaal Daar's 'n kompas as ons wegraak 'n anker as dit rofraak So is ons vir mekaar gemaak Koor Elke treë van die pad jou op my hande dra Jou deur hierde storms vat as die donder weer val sal ons staan Koor So lê neer al jou wapens ek sal jou deur hierdie oorlog dra
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Theuns Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out