album cover
Stella
2,256
Worldwide
Stella was released on March 24, 2023 by Vonk Musiek as a part of the album Stella - Single
album cover
Release DateMarch 24, 2023
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM114

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Daar is 'n plek hier langs die kus
Waar dit soms droog en mistig is
Dit is hier waar ek myself tans bevind
Ek is man alleen vir jare en ek droom maar ook oor liefde
Maar ek's maar bang vir die skoner geslag
[PreChorus]
En hier op 'n Vrydag aand kom my vriend aan geloop, hy het gesê hy bring sy niggie saam vanaand
Hy sê haar naam is Stella en ek kan my oë nie glo nie, ek sê my maat
Vanaand maak jy my aand
[Chorus]
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Ek het lankal my hart op haar verloor
Ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan, maar ek was te skaam
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
O ja, die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so, Stella voor
[Verse 2]
Kyk langebaan was nog nooit weer dieselfde nie
Ek en Stella het die dorp rooi geverf
Maar ek onthou nog daardie dae van alleen wees en dit was swaar
Maar dankie tog vir 'n vriend wat verstaan
[PreChorus]
En hier op 'n Vrydag aand kom my vriend aan geloop, hy het gesê hy bring sy niggie saam vanaand
Hy sê haar naam is Stella en ek kan my oe nie glo nie, ek sê my maat
Vanaand maak jy my aand
[Chorus]
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Ek het lankal my hart op haar verloor
Ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan, maar ek was te skaam
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
O ja, die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so, Stella voor
[Chorus]
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Ek het lankal my hart op haar verloor
Ek het haar daar sien staan daar by Watergat se daansbaan, maar ek was te skaam
Stella, Stella, Stella, Stella voor
Doen dit net gou voordat ek my moed verloor
O ja, die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so, Stella voor
O ja, die tyd is nou reg en die brannas maak my sterk so, Stella voor
Written by: Wouter van de Venter
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...