album cover
Vrystaat
4,407
Rock
Vrystaat was released on May 30, 2025 by Die Beste Record Company ...Ooit, Ek Sweer as a part of the album Vrystaat - Single
album cover
Release DateMay 30, 2025
LabelDie Beste Record Company ...Ooit, Ek Sweer
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM83

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
Performer
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Background Vocals
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Guitar
Rikus De Beer
Rikus De Beer
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
JD De Beer
JD De Beer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer

Lyrics

[Intro]
As jy vasvat, in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
[Verse 1]
Stamp die N1 suid na Bloemfontein
Waar die son op mielielande skyn
FS bakkie, skietrakkie
Stof op al die wiele
[Verse 2]
Waar ‘n boer sy beeste nader fluit
En die winteroggende kan byt
Môre boet, gaan dit goed?
Stuur groete vir die siele
[Verse 3]
Waar ‘n man weet
Hy gaan goed sweet
Voor hy deur die dag gaan kom
Harde hande, werk die lande
Niks lekkerder vir hom
[PreChorus]
Daar tjank ‘n jakkals in die nag
As sy tjommies groete stuur
En ons gooi nog stronke op die vuur
[Chorus]
As jy vasvat in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
Waar jy koud kry, in jou Grey trui
Dis nie Benoni nie
Op die groen gras
Score die Cheetahs
En die drieë kry nie einde nie
Dis die Vrystaat
Dis nie Benoni nie
Nie Benoni nie
[Verse 4]
Waar ons Afrikaans en Sotho praat
En ‘n Boerboel blaf in elke straat
Harde werkers, mooi trekkers
Vriendelike mense
Waar ‘n Duitse parka standard is
Saam ‘n kortbroek, kuite lekker fris
Lekker stout, hart van goud
Mooi brandewyn pense
Waar ‘n meerkat en ‘n erdvark
Grou waar hul self nie koop
Dis soos vudu as ‘n kudu
Soggens in die koppe loop
Daar tjank ‘n jakkals in die nag
As sy tjommies groete stuur
En ons gooi nog stronke op die vuur
As jy vasvat in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
Waar jy koud kry in jou Grey trui
Dis nie Benoni nie
Op die groen gras
Score die Cheetahs
En die drieë kry nie einde nie
Dis die Vrystaat
Dis nie Benoni nie
Nie Benoni nie
[Verse 5]
Dis die Vrystaat
Dis die Vrystaat
Dis die Vrystaat
Dis die Vrystaat
Yes please
[Bridge]
As jy vasvat in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
[Chorus]
As jy vasvat in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
Waar jy koud kry in jou Grey trui
Dis nie Benoni nie
Op die groen gras
Score die Cheetahs
En die drieë kry nie einde nie
Dis die Vrystaat
Dis nie Benoni nie
[Chorus]
As jy vasvat in die Vrystaat
En die vlaktes kry nie einde nie
Waar jy koud kry in jou Grey trui
Dis nie Benoni nie
Op die groen gras
Score die Cheetahs
En die drieë kry nie einde nie
Dis die Vrystaat
Dis nie Benoni nie
[Outro]
Dis die Vrystaat
Dis die Vrystaat
Yes please
Written by: JD De Beer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...