album cover
Kruispad
27
Afrikaans
Kruispad was released on October 28, 2022 by Next Music as a part of the album Briewe Uit Die Argiewe
album cover
Release DateOctober 28, 2022
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Producer
Dee Graaff Productions
Dee Graaff Productions
Producer

Lyrics

Dis ‘n hy sê sy sê situasie
Dis ‘n gemors waarin ek myself nie wil plaas nie
Hou my hand vas want ek wil nie meer alleen loop nie
Hou my bors vas want ek wil nie sonder jou asem haal nie
Hoe moet ek vir die Here sê ek het verdwaal maar ek’s veilig waar ek nou is?
Hoe moet ek vir die Here sê ek sit my kruis neer dis tyd dat ek nou rus?
Ek het geweet, ek het geweet dit gaan my breek
Ek is jammer ek’t nie harder probeer
Ek het geweet ek het geweet dit gaan my breek
Dis ‘n ek dra jy dra ons bagasie
Dis ‘n kruispad waarby ek nie wil stop nie
Hou my hand vas want ek wil nie meer alleen loop nie
Hou my bors vas want ek wil nie sonder jou asem haal nie
Hoe moet ek vir die Here sê ek het verdwaal maar ek’s veilig waar ek nou is?
Hoe moet ek vir die Here sê ek sit my kruis neer dis tyd dat ek nou rus?
Ek het geweet, ek het geweet dit gaan my breek
Ek is jammer ek’t nie harder probeer
Ek het geweet ek het geweet dit gaan my breek
Geseënd is die wat nou hier treur
Genade vir die hoeveelste keer
Ek's arm aan wysheid, maar ryk aan rustigheid

Written by: Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...