album cover
Vlug
6,908
Afrikaans
Vlug was released on July 8, 2015 by Next Music as a part of the album Vlug - Single
album cover
Release DateJuly 8, 2015
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM150

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Neem 'n foto van die oomblik
Maak seker jy kry alles in
Omring jouself met vriende
Wat tot die dood vir jou sal sing
Hou vas aan jou besluite
Leer om te vergewe
Hou vas aan jou besluite
Leer om te vergewe
[Chorus]
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
Ek weet jy is net so moeg soos ek
Ek weet jy is net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
[Verse 2]
Gee jou hart te minste een keer
Vir iemand wat dit nodig het
Wees suinig met jou soene
Dis waarmee ons siele reis
Luister meer na jouself
Volg meer jou eie hart
Luister meer na jouself
Die lewe is soms te hard
[Chorus]
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
Ek weet jy is net so moeg soos ek
Ek weet jy is net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
[Bridge]
Probeer weer is 'n goeie geweer
Kalmeer, lewe gaan met jou gebeur
Probeer weer is 'n goeie geweer
Kalmeer, lewe gaan met jou gebeur
[Chorus]
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Steek jou hand in die lug
As jy saam my wil vlug
Want ek weet jy is net so bang soos ek
Ek weet jy is net so moeg soos ek
Ek weet jy is net so bang soos ek
Kom ons hardloop weg van hierdie plek
[Outro]
Probeer weer
Kalmeer
Probeer weer
Kalmeer
Written by: Bouwer Bosch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...