album cover
Dwaas
1,041
Rock
Dwaas was released on November 7, 2025 by Steve Hofmeyr Musiek as a part of the album DWAAS
album cover
AlbumDWAAS
Release DateNovember 7, 2025
LabelSteve Hofmeyr Musiek
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Vocals
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Ilán van Staden
Ilán van Staden
Background Vocals
Carl Kitshoff
Carl Kitshoff
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Engineer

Lyrics

[Intro]
Oh-oh
Hallo, dis ek
Ek staan hier voor
Jou pa se hek
Hy't my gesê
As ek hier kom
Is ek die grootste dwaas
In die Christendom
[Verse 1]
Oh-oh
Hallo, dis ek
Ek staan hier voor
Jou pa se hek
Hy't my gesê
As ek hier kom
Is ek die grootste dwaas
In die Christendom
[Chorus]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Hy't my gesê
Hy gaan my skiet
Ek's die grootste dwaas
In die republiek
[Verse 2]
Oh-oh
En ek staan en ek wag en ek vra vir 'n wonderwerk
Oh-oh
En ek staan en ek wag en ek vra vir 'n wonderwerk
[Verse 3]
Oh-oh
Hier kom ek weer
Ek lê my hart
Hier voor jou deur
Ek's desperaat
Jy moet my hoor
Noem my die dwaas
As ek jou verloor
[Chorus]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Hy't my gesê
Hy gaan my skiet
Ek's die grootste dwaas
In die republiek
[Verse 4]
Oh, hier kom hy nou
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
[Verse 5]
Kom tel my op
My stukkies lê
Hier omgedop
Ek kan verdwyn
Ek kan vergaan
Maar hoe gaan ek
Sonder jou bestaan?
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...