album cover
Dalk
1
Afrikaans
Dalk was released on October 17, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Al Lankal
album cover
Release DateOctober 17, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM107

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ROUX
ROUX
Vocals
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ek weet nie van jou nie
Maar ek lê nogsteeds wakker en wonder
Oor daai aand in besonder
Ek's jammer
[PreChorus]
Ek weet dis jare later
Maar my my keel trek toe in die aande
Ek's jammer ek het daai bom laat afgaan
En weggehardloop omdat ek jou nie kon face nie
[Chorus]
Dalk moes ek ’n bietjie nog gebly het
Sou ons alles wat ons soek daai aand gekry het
Dalk moes ek jou maar net gesoen het
En alles waaroor ek wakker lê gedoen het
Dalk moes ek
Dis al wat ek nou het
[Verse 2]
Ek weet nie van jou nie
Maar ek is nogsteeds spyt en seer
Wou die hartseer keer
Ek's jammer
[PreChorus]
Ek weet dis jare later
Maar my my keel trek toe in die aande
Ek's jammer ek het daai bom laat afgaan
En weggehardloop omdat ek jou nie kon face nie
[Chorus]
Dalk moes ek ’n bietjie nog gebly het
Sou ons alles wat ons soek daai aand gekry het
Dalk moes ek jou maar net gesoen het
En alles waaroor ek wakker lê gedoen het
Dalk moes ek
Dis al wat ek nou het
Dalk moes ek ’n bietjie nog gebly het
Sou ons alles wat ons soek daai aand gekry het
Dalk moes ek jou maar net gesoen het
En alles waaroor ek wakker lê gedoen het
Dalk moes ek
Dis al wat ons nou het
Written by: Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...