album cover
Die Einde Van My
album cover
Die Einde Van My was released on October 17, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Al Lankal
October 17, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Maybe is ek crazy
'n Hopeless romantic
Ek wou net glo dit kon
Alles en meer wees
Was dit dalk in my kop?
Was dit rerig gewees?
Dalk omdat ek bly soek
Vir dit wat ek wou voel
[PreChorus]
Maar ek
Ek sê jou nou
[Chorus]
Ek kan nie eet
Ek kan nie slaap of dink
Ek kan nie praat
As dit nie oor jou is nie
Ek sê jou nou
Die einde van jou
Is die einde van my
Dis die einde van my
[Chorus]
Dalk wou jy meer hê
As wat ek kon gee
Of dalk het jy opgegee
Voor ek jou kon wys
Dit was nie in my kop nie
Dit het rerig gebeur
Dit het rerig gevoel
Dit was rerig te seer
[PreChorus]
Maar ek
Ek sê jou nou
[Chorus]
Ek kan nie eet
Ek kan nie slaap of dink
Ek kan nie praat
As dit nie oor jou is nie
Ek sê jou nou
Die einde van jou
Is die einde van my
Dis die einde van-
[Bridge]
Alles wat ons so
Eens op 'n tyd kon voel
Alles wat ons so
Geheim moes hou
Nou verby
Verby
[Chorus]
Ek kan nie eet
Ek kan nie slaap of dink
Ek kan nie praat
As dit nie oor jou is nie
Ek sê jou nou
Die einde van jou
Is die einde van my
Ek kan nie eet
Ek kan nie slaap of dink
Ek sê jou nou
Die einde van jou
Is die einde van my
Dis die einde van my
Written by: Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...