album cover
Zippo
album cover
Zippo was released on October 2, 2026 by Select Musiek as a part of the album Zippo - Single
October 2, 2026
LabelSelect Musiek
BPM106
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy't jou naam op hom grafeer
Net 'n briefie gelos
Hom deur die tuinhek gepos
Of het jy vergeet?
[Verse 2]
Ek het wakker gelê
Gedink aan wat daai briefie sê
Ek het alles oordink
En toe als verloor
[PreChorus]
Maar sou dit iets beteken?
As ek hom nou nog by my dra
Sou dit iets beteken?
Sou ek die geel op my vingers moes vra?
[Chorus]
Want jy't gesê dat as dit donker raak
En die ruite kraak
En die monsters onder
Die bed wil uit
En die deure sluit
En jy dink dis tyd
Om aan te beweeg
Sal ek by jou bly
Totdat jy daai zippo kry
En sê jy's lief vir my
Sê jy's lief vir my
[Verse 3]
En nou rook ek nie eers meer nie
Daai pakkie net so gelos
Dis nie die reuk of die gewoonte
Dis jou rook in my
[PreChorus]
Maar sou dit iets beteken?
As ek hom nou nog by my dra
Sou dit iets beteken?
Sou ek die geel op my vingers moes vra?
[Chorus]
Want jy't gesê dat as dit donker raak
En die ruite kraak
En die monsters onder
Die bed wil uit
En die deure sluit
En jy dink dis tyd
Om aan te beweeg
Sal ek by jou bly
Totdat jy daai zippo kry
En sê jy's lief vir my
Sê jy's lief vir my
[Bridge]
Maar sou dit iets beteken?
As ek hom nou nog by my dra
Sou dit iets beteken?
Sou ek die geel op my vingers moes vra?
[Chorus]
Want jy't gesê dat as dit donker raak
En die ruite kraak
En die monsters onder
Die bed wil uit
En die deure sluit
En jy dink dis tyd
Om aan te beweeg
Sal ek by jou bly
Totdat jy daai zippo kry
Sal ek by jou bly
Totdat jy daai zippo kry
Sal ek by jou bly
Totdat jy daai zippo kry
En sê jy's lief vir my
Sê jy's lief vir my
Written by: Roux Cloete, Shakira Peach

Loading...