album cover
Kaya
196
Afrikaans
Kaya was released on November 14, 2025 by Dkoda as a part of the album Kaya - Single
album cover
Release DateNovember 14, 2025
LabelDkoda
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM178

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek hoor genade in jou stem
Gee my nog kans om
Jou te ken
Ooh, my hart
Daar's baie sout in hierdie seer
Daar's soveel lesse wat ons
Nog moes leer
[PreChorus]
Maar sy vra vir niemand raad
Daar's aande wat niemand praat
Gelaai reg om pad te vat
Ek droom van jou nommerplaat want
[Chorus]
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Wat ek wou hê
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Wat ek wou hê
[Verse 2]
Ek was tuis gewees
Vêr gereis teen alle vrees
My hart
Laat ek jou wys
Jou ma het jou gedoop
Jy voel soos huis
Alles afgebreek, ek verstaan jou seer
Alles voel te veel
Ek's ook hier deur
Een duisend kilometer min of meer
Sal ons probeer om 'n tree te gee
[PreChorus]
Maar sy vra vir niemand raad
Daar's aande wat niemand praat
Gelaai reg om pad te vat
Ek droom van jou nommerplaat want
[Chorus]
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Wat ek wou hê
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Wat ek wou hê
[Bridge]
Ek hoor genade in jou stem
Gee my nog kans om
Jou te ken
Ooh, my hart
Daar's baie sout in hierdie seer
Daar's soveel lesse wat ons
Nog moes leer
[PreChorus]
Maar sy vra vir niemand raad
Daar's aande wat niemand praat
Gelaai reg om pad te vat
Ek droom van jou nommerplaat want
[Chorus]
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Wat ek wou hê
Jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Saam verdwyn
Ja, jy't vir my weggery
Kyk hoe alles wat ek wou hê
Written by: William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...