album cover
Alles
320
Afrikaans
Alles was released on October 17, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Al Lankal
album cover
Release DateOctober 17, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Credits

PERFORMING ARTISTS
ROUX
ROUX
Vocals
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
William Loots
William Loots
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer

Lyrics

[Intro]
Jy maak alles, alles hier wakker in my
Kan nie genoeg
Kan nie genoeg
Na jou kyk
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
[Verse 1]
Kry jy nog butterflies?
Ek kry nie asem as jy naby is nie
As jy vir my kyk met daai diep bruin oë
Kan ek dit nie help om beheer te verloor
Van alles
Dis eintlik verregaande
Dit hou nou aan vir maande
Ek wil jou net vasgryp, my hande deur jou hare
Die spanning tussen ons vir oulaas begrawe
Ek wil
Ek wil alles
[Chorus]
Jy maak alles, alles hier wakker in my
Kan nie genoeg
Kan nie genoeg
Na jou kyk
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Jy maak alles, alles hier beter verby
Sal nie genoeg
Sal nie genoeg
Van jou kry
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
[Verse 2]
Niks kan my so mal maak
Soos wanneer jy aan my raak
Daai kyk wat jy kyk kan nie mooier lyk
Maar kan ons ons tyd nou beter gebruik
Vir alles?
Ek wil alles
[Chorus]
Jy maak alles, alles hier wakker in my
Kan nie genoeg
Kan nie genoeg
Na jou kyk
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Jy maak alles, alles hier beter verby
Sal nie genoeg
Sal nie genoeg
Van jou kry
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Kan nie, wil nie sonder-
[Outro]
Jy maak alles, alles hier wakker in my
Kan nie genoeg
Kan nie genoeg
Na jou kyk
Dis soos vuur deur my lyf
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Kan nie, wil nie sonder
Jou bly nie
Written by: Roux Cloete, Vernon Barnard, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...