album cover
Heimwee
1,734
African
Heimwee was released on September 30, 2022 by Van Der Aven as a part of the album Van Der Aven - EP
album cover
Release DateSeptember 30, 2022
LabelVan Der Aven
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM61

Lyrics

[Verse 1]
My hart verlang na die stilte
Van die wye wuiwende veld
En vêr van die stadsgeluide
En die klinkende klank van geld
[Verse 2]
En ek is moeg vir die rustelose lewe
Van mense wat kom en gaan
En ek wil terug na die vrye ruimte
Waar 'n siel in woon, wat verstaan
[Verse 3]
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë
[Verse 4]
Ek sien weer die ylbloue berge
Daar vêr oor die wester kim
En wonder nie meer waarom weemoed
So sag uit my liedere klim
[Verse 5]
O klim op na die grys lug daar bowe
Waar die son in die miste kwyn
Want o, ek verlang na die velde
Na die ewige sonneskyn
[Verse 6]
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë, oh-oh-oh
[Verse 7]
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
My drome swem in my oë
O, ek sien weer die son op die velde
En die ewige blou daarbo
En my hart skiet vol van heimweë
En my drome swem in my oë
Written by: Paul Avenant, Roelof van der Merwe, Theunis Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...