album cover

Swaartekrag

839Afrikaans2026
On Tour
album cover
Swaartekrag was released on April 10, 2026 by Select Musiek as a part of the album Swaartekrag - Single
ReleasedApril 10, 2026
LabelSelect Musiek
BPM99
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ons is plat op die aarde
Dis hoe ek dit verkies
Die voëls spring dit vry, maar ek hou verby
As ek kon kies
[Verse 2]
Ja, jy trek my nader
Ek skop nie daar teen nie
Want ander probeer, jou natuur te beheer
Beheer te natuurlik gegee
[Chorus]
Swaartekrag doen sy ding
Want jy is my wêreld, jou hart trek my in
Al skop ons daarteen is ons op pad daarheen
En swaartekrag doen sy ding
Ons is okay, ons sal gegrond bly
Want swaartekrag doen sy ding
[Verse 3]
Voel soos vlieg as ons val
Maar ek lewe daarvoor
Die grond trek ons in
Amper tuis, amper in
Amper veilig
[Chorus]
Swaartekrag doen sy ding
Want jy is my wêreld, jou hart trek my in
Al skop ons daarteen is ons op pad daarheen
En swaartekrag doen sy ding
Ons is okay, ons sal gegrond bly
Want swaartekrag doen sy ding
Swaartekrag doen sy ding
Swaartekrag doen sy ding
[Bridge]
Ons is plat op die aarde
En ons kyk op na bo
Gegrond en gebind, het ons vesting gevind
Laat dit gaan, laat ons in mekaar sink
[Chorus]
Swaartekrag doen sy ding
Want jy is my wêreld, jou hart trek my in
Al skop ons daarteen is ons op pad daarheen
En swaartekrag doen sy ding
Ons is okay, ons sal gegrond bly
Want swaartekrag doen sy ding
Written by: Stephan van Huyssteen

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...