album cover
Gemors
154
Pop
Gemors was released on March 27, 2026 by Anton Botha Musiek / BluEyesRecords as a part of the album Gemors - Single
album cover
Release DateMarch 27, 2026
LabelAnton Botha Musiek / BluEyesRecords
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anton Botha
Anton Botha
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Botha
Anton Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton Botha
Anton Botha
Producer

Lyrics

Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is 'n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek's 'n gemors maar ek is jou gemors
Jy sê ek is 'n rubbish
Maar ek's joune, ek's joune
En nou staan jy en gooi my vir die wolwe, die wolwe
Wat jy nou met my doen is net 'n sonde, 'n sonde
Vat vas daai ding, wil jaag my dol
Hol my kind, jy sal moet hol
Hierdie storie het nie brieke nie
Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is 'n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek's 'n gemors maar ek is jou gemors
Jy sê ek is 'n tappit
En ek like dit, ek like 'it
Maar jy sal my nie los nie
Jy weet dit, jy weet dit
Jy sal nie vir my sê nie
Ag stop it, ek like it
Vat vas die ding, wil jaag my dol
Hol my kind, jy sal moet hol
Hierdie storie het nie brieke nie
Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is 'n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek's 'n gemors maar ek is jou gemors
Solo
Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is 'n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek's 'n gemors maar ek is jou gemors
Jou ma
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Sy wou my daai aand by die deur uitsmyt
Sy het gesê die ding is moeilikheid
Jou pa
Hy het gesê die ding is 'n gemors
Hy het my daai aand by die deur gelos
Ek's 'n gemors maar ek is jou gemors
Written by: Anton Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...