album cover
Bok Is Beter
635
Afrikaans
Bok Is Beter was released on April 10, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Bok Is Beter - Single
album cover
Release DateApril 10, 2026
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM97

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Bass Guitar, Lead Vocals, Electric Guitar, Acoustic Guitar, Drums, Background Vocals, Keyboards
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Georic Lomas
Georic Lomas
Background Vocals
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Background Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Songwriter
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Ricus Nel
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Mixing Engineer, Mastering Engineer

Lyrics

[Intro]
Bier is baas
Maar bok is beter
Kom ons maak 'n groot lawaai
Het toe mis geskop met die eerste pop
So kom ons gee dit nog 'n try
[Verse 1]
Hey, hey, hey
Wow wo, wow wo, oh wo
[Verse 2]
Ja, vanaand gaan ruk
Ons gaan drieë druk
En balle deurie pale plant
En die agterlyn
Sê vir die kaptein
Ons kort ’n bietjie vuur vanaand
[Verse 3]
Ja, die veld is vol
En ek sien die kol
Ek kannie lekker fokus nou
Oppie groot tv, wen die Bokke weer
Maar ek kannie ophou kyk na jou
[PreChorus]
Ek kannie ophou kyk na jou
Hey
[Chorus]
Bier is baas
Maar 'n bok is beter
Kom ons maak 'n groot lawaai
Het toe mis geskop met die eerste pop
So kom ons gee dit nog 'n try (Hey)
Bier is baas
Maar 'n bok is beter
Ek het amper uitgepaas
Het toe mooi gemik, sommer drie gedruk
So kom ons maak ’n groot geraas
Die bokke bly maar altyd baas
[Verse 4]
Hey, hey, hey
Wow wo, wow wo, oh wo
[Verse 5]
Het my hart verloor
Oppie girl daarvoor
Ja, sy is vir die oog 'n fees
Haar vriendin is mooi
Wie die flikkers gooi
So sy kan die reserwe wees
[Verse 6]
Kom ek maak 'n pass
Voorie fluitjie blaas
Passop daar kom ’n rooikaart nou
Oppie groot tv, wennie bokke weer
Maar ek kannie ophou kyk na jou
[PreChorus]
Ek kannie ophou kyk na jou
Hey
[Chorus]
Bier is baas
Maar bok is beter
Kom ons maak 'n groot lawaai
Het toe mis geskop met die eerste pop
So kom ons gee dit nog 'n try (Hey)
Bier is baas
Maar 'n bok is beter
Ek het amper uitgepaas
Het toe mooi gemik, sommer drie gedruk
So kom ons maak ’n groot geraas
Die bokke bly maar altyd baas
[Bridge]
Rassie, Rassie
Sit vir Kwagga op
Maak die scrum weer vol
Rassie, Rassie
Bring vir Eben op
Laat die bolle rol
Rassie, Rassie
Sit vir Chessie op
Laat hy kringe hol
Rassie, Rassie
Bring daai derde beker
Maak die glase vol
Bring daai derde beker maak die glase vol
[Chorus]
Bier is baas
Maar 'n bok is beter
Kom ons maak 'n groot lawaai
Het toe mis geskop met die eerste pop
So kom ons gee dit nog 'n try (Hey)
Bier is baas
Maar 'n bok is beter
Ek het amper uitgepaas
Het toe mooi gemik, sommer drie gedruk
So kom ons maak ’n groot geraas
Die bokke bly maar altyd baas
Written by: Johan Oberholzer, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...