album cover
Somme
51
Children's Music
Somme was released on November 16, 2001 by Delarey Musiek as a part of the album Carike In Kinderland
album cover
Release DateNovember 16, 2001
LabelDelarey Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
B. Phoenix
B. Phoenix
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Ma koop 'n pizza
So groot soos die maan
Sny dit in skywe
Ons moet nader staan
[PreChorus]
Wat is een plus een?
Twee, dit is twee
Wat is twee plus twee?
Vier, dit is vier
Wat is vier plus vier?
Agt, dit is agt
Wat is twee maal vyf?
Tien, dit is tien
Wat is agt min twee?
Ses, dit is ses
En ses gedeel deur drie?
Twee, dit is twee
[Chorus]
Hoeveel oë het ek dan?
Twee, daar is twee
Hoeveel neuse het ek dan?
Een, daar is een
Hoeveel ore het ek dan?
Twee, daar is twee
Hoeveel monde het ek dan?
Een, daar is een
[Verse 2]
Somme help ons heeldag
Om besluite reg te neem
Tel die maan en sterre
Dit is meer as een
Om ons geldjies reg te spaar
Voor dit gou verdwyn
Somme help ons heeldag
Om besluite reg te neem
[PreChorus]
Wat is een plus een?
Twee, dit is twee
Wat is twee plus twee?
Vier, dit is vier
Wat is vier plus vier?
Agt, dit is agt
Wat is twee maal vyf?
Tien, dit is tien
Wat is agt min twee?
Ses, dit is ses
En ses gedeel deur drie?
Twee, dit is twee
[Chorus]
Hoeveel oë het ek dan?
Twee, daar is twee
Hoeveel neuse het ek dan?
Een, daar is een
Hoeveel ore het ek dan?
Twee, daar is twee
Hoeveel monde het ek dan?
Een daar is een
Written by: B. Phoenix
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...