Lyrics

Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre, kom almal saam Die oupas en oumas, rus op die stoep Ver in die verte, 'n jakkals wat roep Die vure die knetter, die kinders rinkink Tant Lenie is besig, om koffie te skink Die son trek al water, skemer is hier En almal tevrede, om braaivleis te vier Want ons hou Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre, kom almal saam Die oupas en oumas, rus op die stoep Ver in die verte, 'n jakkals wat roep Oom Hansie van Gansbaai, speel die kitaar Arme ou misvloer, die kry maar swaar Die nooientjies staan eenkant, almal te vra En die kêrels se antwoord, word die diepte verraai Want ons hou Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre, kom almal saam Die oupas en oumas, rus op die stoep En ver in die verte, 'n jakkals wat roep Want ons hou Osbraai op Kromdraai, almal is daar Van heinde en verre, kom almal saam Die oupas en oumas, rus op die stoep Ver in die verte, 'n jakkals wat roep
Writer(s): Francois Hayes Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out