Lyrics

Jare gelede In die ou Jerusalem In die hofsaal Voor Pilatus Staan ñ Man Verwerp en verstote Hy dra ñ doringkroon Die Man met Die purperkleed Hy was bekend Met krankheid Smarte En pyn Hy neem al Ons sonde Op Hom Versoek deur Die duiwel En deur mense Verloon Die Man met Die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig, kruisig Hom Die Man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig, kruisig Hom Die Man met die purperkleed Hy neem Sy kruis op en dra dit Tot op Golgota Verbruisel En deurboor Was Hy daar Hulle spuug op Hom En slaan Hom Sy klere word verdeel Die Man met Die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig, kruisig Hom Die Man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig, kruisig Hom Die Man met die purperkleed
Writer(s): Putter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out