album cover
Anoniem
album cover
Anoniem was released on May 8, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Tot Daar Waar Die Lig Is
ReleasedMay 8, 2026
LabelVonk Musiek
BPM77
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Hier is 'n boodskap, anoniem
Ek wens ek kon so ver sien
Tot daar waar jy is
Tot daar waar die lig is
Die woorde oor en oor
Dwaal saggies oor my oor
Dat jy vir my mis
Dat die liefde parallell is
[PreChorus]
En wie sou kon raai
Hoe die winde sou waai
Ek sit hier op my stoep
Wag vir die oggend om oop te dou
[Chorus]
Toe daar waar die lig is
Ooh
Tot daar waar jy is
Ooh
En ek anoniem is
Ooh
Toe daar waar die lig is
Toe daar waar die lig is
Ooh
Tot daar waar jy is
Ooh
En ek anoniem is
Ooh
Is daar waar die lig is
[Verse 2]
So hier is 'n boodskap anoniem
Ek wens ek kon so ver sien
Tot daar waar jy is
Tot daar waar die lig is
Die woorde oor en oor
Dwaal saggies oor my oor
Dat jy vir my mis
Dat die liefde parallel is
[PreChorus]
En wie sou kon raai
Hoe die winde sou waai
Ek sit hier op my stoep
Wag vir die oggend om oop te dou
[Chorus]
Tot daar waar die lig is
Ooh
Tot daar waar jy is
Ooh
En ek anoniem is
Mmm
Dis daar waar die lig is
Tot daar waar die lig is
Ooh
Tot daar waar jy is
Ooh
En ek anoniem is
Mmm
Dis daar waar die lig is
Written by: George Harry Kymdell
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...