album cover
Eerste (Briewe)
album cover
Eerste (Briewe) was released on November 29, 2024 by Dkoda as a part of the album Sonvlug
AlbumSonvlug
November 29, 2024
LabelDkoda
BPM168
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Sy verjaar in Februarie
My hel gedink syʼs jonger as ek
Gehoop sy is langer om na te staar
My hel toe vind ek jou in haar
[Verse 2]
Sy was mooi so onverklaar
My hel daar het ‘n man geval
Het mense haar ooit gevra
Was sy eerste my hel, toe sê sy ja
[Verse 3]
Ek het deur die son geval vir jou
In skrefies van blou vir jou gehou
In wolke met jou beloftes gemaak
Wat vir ewig sou staan
Ek soek regtig jou hand
[Verse 4]
Sy kon soos die wind verdwaal
Alles het toe uitgewerk, syʼs min gepla
Nooit verstaan van hoogverraad
My hel ek vergeet soms ekʼs desperaat
[Verse 5]
Ek het deur die son geval vir jou
Geheime van blou vir jou gehou
Stellenbosch se winter kan haar onderhou
Laat die wêreld vergaan
Ek soek regtig jou hart
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...