album cover
Sonlig
album cover
Sonlig was released on November 29, 2024 by Dkoda as a part of the album Sonvlug
AlbumSonvlug
November 29, 2024
LabelDkoda
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Wees my sonlig, ek gaan jou mis
Soos my rus as die son vlug oor ons lugdruk
Jy kan omkyk as jy wil bly
Maar dis klein in die hemel
Kan ons ook verdwyn
[Verse 2]
As my punte val, kan dit val vir jou?
Ek kan ons vang, loop op die strand
Wil al jou geld in woorde hang
[Verse 3]
Ek sal terug kyk as jy wil bly
Jy weet ek haat slegte mense
Wat vir die son wil kyk
[Verse 4]
Wees my sonlig, ek gaan jou mis
Soos my rus as die son vlug oor ons lugdruk
Jy kan omkyk as jy wil bly
Ek weet dis klein in die hemel
Kan ons ook verdwyn, oh-oh-oh
[Verse 5]
As my punte val, kan dit val vir jou?
Ek kan ons vang, loop op die strand
Wil al jou geld in woorde hang
Ek sal terug kyk as jy wil bly
Jy weet ek haat slegte mense
Wat vir die son wil kyk
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...