album cover
Huis Toe
56
Afrikaans
Huis Toe was released on June 12, 2026 by CoolerBox Records as a part of the album Huis Toe - Single
album cover
Release DateJune 12, 2026
LabelCoolerBox Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Hoeveel keer vir God gevra
Dat Hy hierdie van my vat
Die gevoel in my Hart
Die Memories van die verlede se dae
Donker aande
Fights
Donker maande
Cries
Donker Ma-hulle
Ek hou die sonde van my Pa in
Want
Nou’s ek n pa ook
En
Ek stress daaroor
Want
Ek wil nie in n paar jaar hoor
Dat my seun kwaad loop deur my
Ek sny dit af
Ek bind dit vas
In Jesus naam kan U dit vat
Here tel hom op as hy gan val
Mar
Deer al die drama
Mis ek my Ma se steak
My Pa se vleis
My Ma in die kombuis saam my
Ma Pa wat kyk hoe ek fiets ry
Mar
Nou’t ek my eie plek
My eie huis se kruis
Ek wens net ek kan eenkeer weer loop deur hulle huis
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
My Ma se Kombuis toe
My Pa se kluis toe
Waar ek gaan safe voel
Vat my Huis Toe
Vat my
Huis Toe
Gedink
Waar gaan ek woorde kry vir hierdie song
Weet nie of ek gaan of kom
Is ek n man of is ek dom
My seun se Pa
My vrou se son
Dit reën in my hart
My siel is bewolk
Die reën in my hart
Maak nat op die grond
Nou sit ek hier en wag vir jou
Hey
Ek probeer my red
Ek probeer my net
Uit die grond uit grow
Oh oh oh
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
Hulle sê
Home is where the heart is
Mar dai was waar die haat was
Gestryery
Bakleiery
En
Muure vol gaate
Mar
Met al die drama
Vat my terug daarna
Want tussen alles
Was daar iets
Wat my n beter man maak
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
My Ma se kombuis toe
My Pa se kluis toe
Waar ek gaan safe voel
Vat my
Huis Toe
Vat my
Huis Toe
Written by: Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...