album cover

Deurgeloop

45Afrikaans2026
album cover
Deurgeloop was released on November 13, 2026 by Dkoda as a part of the album Deurgeloop - Single
ReleasedNovember 13, 2026
LabelDkoda
BPM141
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek voel klein in die reën
Ek is dronk en alleen
Daar's 'n wind in my huis, dit wil my onder trek
Al my rooiwyn is op, ek dink jy bly nou te ver
Al my vakke gedop
Het my ma ook geskok
[Chorus]
Al die skoene in my kas is al deurgeloop
Die gedagtes van jou teen 'n wins verkoop
[Verse 2]
Ek verstaan soms as my geld vergaan
My lewe draai 'n wentelbaan
Rondgespring terwyl ek moes swot
Uitgepass, my knieë is fucked up
[Verse 3]
Ek wens die son kan op ons skyn
Al word dit donker binne my
Eendag in die wêreld in
Sonder 'n graad of binnekring
[Chorus]
En almal was deurgeloop
My longe was seer gerook
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Frank Jacobus Olivier, Hendrik Wilhelm Warmenhoven

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...