Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Manie Jackson
Manie Jackson
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerd Grabowski
Gerd Grabowski
Composer
Ekki Stein
Ekki Stein
Composer
Sarah Theron
Sarah Theron
Lyrics

Lyrics

Elke nag vou die stilte Sy arms hier om my Ek wag hier vir jou Jou hart hier by my Elke nag sonder liefde Elke oggend se koue Ek wag hier vir 'n antwoord Of 'n boodskap van jou Julia daar is geen ander een nie Ek was nog nooit so alleen nie Hoop jy wag ook vir my Julia sonder jou gaan ek nêrens Jy is altyd hier êrens Kan ek jou kom kry? Elke dag van my lewe Elke oomblik vir ewig Jy's die antwoord vir my Op al my gebede Elke dag het sy skoonheid Ek kry seer sonder jou Ek wag hier vir 'n antwoord Of 'n boodskap van jou Julia daar is geen ander een nie Ek was nog nooit so alleen nie Hoop jy wag ook vir my Julia sonder jou gaan ek nêrens Jy is altyd hier êrens Kan ek jou kom kry? Elke aand droom ek net oor jou Julia Al my drome en hoop net vir jou Elke aand roep my stem weer uit na jou Julia ek wag vir jou Julia daar is geen ander een nie Ek was nog nooit so alleen nie Hoop jy wag ook vir my Julia sonder jou gaan ek nêrens Jy is altyd hier êrens Kan ek jou kom kry? Jy is altyd hier êrens Kan ek jou kom kry?
Writer(s): Gerd Grabowski-grabo, Wolff-ekkehardt Stein Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out