Lyrics

Ek het baklei om hier te wees Al was ek somtyds bang, Het ek my man gestaan Partykeer het ek Bloed gesweet Maar nou is als in plek, My lewe is perfek. Maar soos Adam en Eva, Simson, Delillah Kan versoeking n man laat lei Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte Gaan jy my nog onder kry. Niemand kan vir my verlei nie Nie soos jy nie, My Cleopatra. Jys in beheer Oor n man wat begeer Niemand kan vir my laat voel nie Nie soos nou nie, My Cleopatra Ek gee my oor Wie gaan wen, wie verloor Cleopatra jy Gaan my nog onderkry En soos n rots wat sal bly staan Soos n skip se anker in die oseaan Ek het alleen geluk gevind Daar was nie kettings, wat my hande vas kon bind Maar soos Adam en Eva, Simson, Delilah Kan versoeking n Man laat lei Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte Gaan jy my nog onderkry Niemand kan vir my verlei nie, Nie soos jy nie, My Cleopatra Jys in beheer Oor n Man wat begeer Niemand kan vir my laat voel nie Nie soos nou nie, My Cleopatra Ek gee my oor Wie gaan wen, wie verloor Cleopatra jy Gaan my nog onderkry Maar vir jou sal ek op my kniee val Ek sal smeek vir meer, My laaste hartklop is net joune Maar vir jou sal ek op my hande dra As jy my net vra Ek sal veg vir jou, tot aan die einde Niemand kan vir my verlei nie Nie soos jy nie, My Cleopatra Jys in beheer Oor n man wat begeer Niemand kan vir my laat voel nie Nie soos nou nie, My Cleopatra Ek gee my oor Wie gaan wen, wie verloor Cleopatra jy Cleopatra jy Gaan my nog onderkry.
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out