Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Composer
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Pierre Rossouw
Composer
Lyrics
In jou oë
Wie sou my dan ooit kon keer?
In jou oë
Elke dag van jou geleer
Jy het my wêreld soos 'n warrelwind
Vinnig omgedraai
En ek het myself daarin jou hart gevind
Uit die donker gate red jou hande
Hierdie koue man van elke fout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smart en die pyn van die verlede
Alles soos stof verdwyn, want jou hart is eg
Jy's so opreg
In jou hart
Lê 'n trooste wat verstaan
In jou hart
Is daar hoop vir hierdie man?
Net soos 'n storm soms die aarde rein
So het ek gevoel
'n Nuwe begin net soos die son kom skyn
Uit die donker gate red jou hande
Hierdie koue man van elke fout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smart en die pyn van die verlede
Alles soos stof verdwyn, want jou hart is eg
Jy's so opreg
Uit die donker gate red jou hande
Hierdie koue man van elke fout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smart en die pyn van die verlede
Alles soos stof verdwyn want jou hart is eg
Jy's so opreg
Oh, want jou hart is eg
Jy's so opreg
Jy's so opreg
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Pierre Rossouw, Ricus Nel


