Lyrics

Elke droom wat om ons uitreik Wat uitreik om te sien wat liefde is Elke ster bo in die lug Leef om te getuig Vir solank as wat ek leef Ek sal getuig selfs uit die stiltes Met elke nuwe dag Vir sy genade en vir krag Vir solank as wat ek leef Elke hand wat na jou uitreik Wat uitreik om die vrede te begin (Te begin) Elke daad vanuit genade Elke tree tot hy weer kom Elke hoop in elke hart sal Vertel wat liefde doen Vir solank as wat ek leef Ek sal getuig selfs uit die stiltes Met elke nuwe dag Vir sy genade en vir krag Vir solank as wat ek leef Ek getuig, ek getuig Ek getuig, ek getuig Ek sal my hele lewe net getuig Vir solank as wat ek leef Ek sal getuig selfs uit die stiltes Met elke nuwe dag Vir sy genade en vir krag Vir solank as wat ek leef Vir solank as wat ek leef Ek sal getuig selfs uit die stiltes Met elke nuwe dag Vir sy genade en vir krag Vir solank as wat ek leef Vir solank as wat ek leef Ek sal getuig selfs uit die stiltes Met elke nuwe dag Vir sy genade en vir krag Vir solank as wat ek leef
Writer(s): Robert T. Riekerk, Ralph Van Manen, Paul Field, Hendrik Henk Pool Jr., Niel Johannes Schoombie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out