album cover
Goud
3,922
Pop
Goud was released on August 1, 2014 by Luisternet Musiek as a part of the album Goud
album cover
AlbumGoud
Release DateAugust 1, 2014
LabelLuisternet Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam
Adam
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter

Lyrics

Jy staan hier voor my
Wat kan ek sê?
Is dit moontlik
Dat ek jou so lief kan hê?
Na wat ons deur was
Staan ons nou sterk
Ek het bly wonder
Gaan ons ding werk, maar
Jy, jy
Oral waar jou hande vat
Alles wat jou lyf aanraak
Verander voor my in
Goud, goud, goud, goud
Jy, jy (Jy, jy)
Alles wat jou lippe raak
Alles wat jou hart van praat
Verander voor my in
Goud, goud, goud, goud
Dis nooit te laat nie
Het jy gesê
Ons moet bly soek
Wat ons hart wil hê
En toe besef ek
Ek is net stof
Want sonder jou
Brand my lig dof
Jy, jy
Oral waar jou hande vat
Alles wat jou lyf aanraak
Verander voor my in
Goud, goud, goud, goud
Jy, jy (Jy, jy)
Alles wat jou lippe raak
Alles wat jou hart van praat
Verander voor my in
Goud, goud, goud, goud
Jy, jy (Jy, jy)
Dis op hier vir my
Ek het goud gekry
My skat, gevind jy is
Goud, goud, goud, goud
Vir my
En liefde is ontewaarduur
Nooit dit koop of ooit te huur
Ek pas dit op soos
Goud, goud, goud, goud
Oh-oh-oh-oh-oh, oh-oh
Oral waar jou hande vat
Alles wat jou lyf aanraak
Jy, jy (Jy, jy)
Alles wat jou lippe raak
Alles wat jou hart van praat
Verander voor my in
Goud, goud, goud, goud
Jy, jy
Dis op hier vir my
Ek het goud gekry
My skat, gevind jy is
Goud, goud, goud, goud
Vir my
Written by: Hugo Ludik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...