Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam
Adam
Performer
COMPOSITION & LYRICS
J. Foster
J. Foster
Songwriter

Lyrics

Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Oe, jy maak my hart lam
Ag so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Vertel my wat jou hart begeer
Want ek sal dit vir jou gee
Ek en jy het so hard probeer
Om apart te wees en liefde op te gee
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ookal jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Jy maak my hart lam
Ag so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Doelloos, ek sal verlore wees
Sonder jou wat my 'n toekoms gee
Die son en maan, die sterre, land en see
Sonder twyfel lê ek dit ook voor jou neer
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ookal jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Oe, jy maak my hart lam
Ag so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Toe jou vingers oor my spoel
Besef ek dat ons is bedoel
En dis hoe ek voel
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ookal jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Ek is vir jou gemaak
Met stof en wat ookal jy vra
Ek is gebore om jou lief te hê
Niemand anders as jy nie
Oe, jy maak my hart lam
Ag so skaam
Ek's gebore om jou lief te hê
Written by: J. Foster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...