album cover
Miskien
771
Pop
Miskien was released on January 1, 2005 by Select Musiek as a part of the album Sê My
album cover
AlbumSê My
Release DateJanuary 1, 2005
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM126

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stef Kruger
Stef Kruger
Composer, Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
Ek het jou gaan soek in die hemelruim my blom
In die skadu van die Melkweg fyn het daar 'n lig kom sein
Fyner as die fynste melodie het dit uitgedraai
Tot die mooiste, mooiste, mooiste simfonie
[Chorus]
En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk
Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk
Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
[Verse 2]
Ek het jou aangeraak met my hart op my hand
Soveel ure koffie soveel ure wyn
Het ons na die binnekamers van ons harte verdwaal
En so, maar so maar so het jy verskyn
[Chorus]
En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk
Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk
Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
Written by: Stef Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...