album cover
Kaggelvuur
258
Pop
Kaggelvuur was released on January 1, 2005 by Select Musiek as a part of the album Sê My
album cover
AlbumSê My
Release DateJanuary 1, 2005
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM64

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fredi Nest
Fredi Nest
Composer, Lyrics, Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Kom maak brand in my hart jou kaggelvuur
En laat die vlamme skadus maak van ons twee teen sy muur
Ek maak plek in my drome net vir jou
Tussen alles wat mooi is wil ek jou onthou
[Verse 2]
Die brandhout is ons liefde vir mekaar
Eindeloos en altyd vir jou daar
En wanneer winter dae se mistigheid jou pla
Kom maak brand in my hart kaggelvuur
[Chorus]
Ja, laat die vlamme hoog brand want die tyd is min
Elke uur wat om is maar net weer oor begin
En as die nag se kou jou in 'n rugting stuur
Dan brand hier in my hart jou kaggelvuur
En as jy dalk verdwaal sal ek jou kan kom haal
Want dan brand hier in my hart jou kaggelvuur
En as jy dalk verdwaal sal ek jou kan kom haal
Want dan brand hier in my hart jou kaggelvuur
Want dan brand hier in my hart jou kaggelvuur
Ja, dan brand hier in my hart jou kaggelvuur
Written by: Fredi Nest
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...