Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Albert de Wet
Albert de Wet
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Albert de Wet
Albert de Wet
Songwriter

Lyrics

Jy's 'n droom wat waar geword het Jy's die engel wat my hart gered het En daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan leef nie As jy vra sal ek jou alles gee-e Ek gee jou my hart, jy kan dit kry Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y Gee my jou hand om vas te hou As ek droom is jy altyd hier by my Ek sal jou nooit uit my vingers laat gly Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan leef nie Jys die een vir wie ek lank gewag het Nou's jy meer as wat ek ooit verwag het Ek gee jou my hart, jy kan dit kry Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y Gee my jou hand om vas te hou Ek onthou toe jy wou weghardloop en nooit terug keer nie-e-e En nou's dit net ek en jy-y-y Ek gee jou my hart, jy kan dit kry Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y Gee my jou hand om vas te hou
Writer(s): De Wet Albert Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out