album cover
Winter
13.491
Alternative
Winter adlı parça albümünün bir parçası olarak Spoegwolf tarafından 1 Temmuz 2017 tarihinde yayınlandıDie Donker Toring
album cover
Çıkış Tarihi1 Temmuz 2017
FirmaSpoegwolf
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM93

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Met jou oë soos winter
Die bries kom van diep uit die see
Het ek jou in die dood al ontmoet?
Sit my in jou bloes
As dit raas in die dorp
Ek het jou in my bloed hoor klop
[Verse 2]
Die nag is gesplinter
Met silwer van diep uit die see
Ek het jou op my laaste ontmoet
Sit my in jou bors
As dit raas in jou mond
Ek het jou in my bloed hoor klop
[Chorus]
En ek het weer verdwaal in die veld
Jy't die sterre oor my uitgegiet
[Verse 3]
As jy daai lot vergewe
Kan ek nog buite jou klere gaan hang
En die wind op ons roep
Die bome, die koor
Ek weet jy wou dit hoor
[Verse 4]
Jy't my gevra
Ek het al hierdie goed
Van die jeug en die bloed
Tussen mense vergeet
Sit my in jou plan
As dit raas in jou kop
Ek kon jou in my toekoms voel
[Chorus]
En ek het weer verdwaal in die veld
Jy't die sterre oor my uitgegiet
Nou's dit winter
Written by: A
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...