album cover
Ek Bely
6,419
On Tour
Afrikaans
Ek Bely was released on October 14, 2016 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Wonderwerk (Deluxe Weergawe)
album cover
Release DateOctober 14, 2016
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Ek bely toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry, hey, hey, hey
Ek bely, die mooiste woorde kan jou nie beskryf
Ek wil jou ken, jou wie jy is jou lyf
Jy bly maar net die beste deel van my
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand
My waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewussyn
My laat nag praat, ek bely
Ek bely, jou asem is waarvoor ek sal baklei
Ek wil net by jou wees net ek en jy
Jy's die waarheid en die tweede stem in my
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand
My waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewussyn
My laat nag praat
Ek bely toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry, hey, hey, hey
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand
My waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewussyn
My laat nag praat, ek bely
(Bely, bely, bely)
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...