Music Video

Ek bely
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Ek bely Toe ek jou sien kon ek die woorde kry Dis wat jy doen Dis wat jy doen aan my Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry Hey hey hey Ek bely Die mooiste woorde kan jou nie beskryf Ek wil jou ken Jou wie jy is Jou lyf Jy bly maar net die beste deel van my Ek bely met my hele hart Niemand sal jou ooit weg kan vat Jys my see en my sand my waarom ek kaalvoet stap Ek bely dit maar net aan jou Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou Jys die onder in my bewustheid My laat op raak Ek bely Ek bely Jou asem is waarvoor ek sal baklei Ek wil net by jou wees net ek en jy Jys die waarheid en die tweede stem in my Ek bely met my hele hart Niemand sal jou ooit weg kan vat Jys my see en my sand My waarom ek kaalvoet stap Ek bely dit maar net aan jou Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou Jys die onder in my bewustsyn My laatop raak Ek bely Toe ek jou sien kon ek die woorde kry Dis wat jy doen Dis wat jy doen aan my Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry Hey hey hey Ek bely met my hele hart Niemand sal jou ooit weg kan vat Jys my see en my sand My waarom ek kaalvoet stap Ek bely dit maar net aan jou Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou Jys die onder in my bewustsyn My laat opraak Ek bely
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out