Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelius Christiaan Kritzinger
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johannes Adriaan de Beer
Johannes Adriaan de Beer
Producer

Lyrics

Ka jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Jou pa is n dominee , hy se ek mag jou glad nie sien nie,
Ek is te rof vir jou , die stads knaap wat bikes opbou
ma
Jy is so mooi vir my , ek sukkel om jou uit my kop te kry
Ek kannie wegbly van jou af nie so ek whatsapp maar vir jou
Kan jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
My HONDA IS vol petrol , en my hande wil om jou wentel
Die dorp se liggies wag vir ons , ek wil jou wys waar die mense gons
Sal jy my vanaand voor die kerk kry
Net na 12 voor die kerk kry
Ek wil sofeel vir jou te wys , die wye werled buite daardie huis
Afonture wag op jou , ‘n nuwe lewe net vir nou
Ek sal myself aan jou pa bewys .elke dag iet safmerk van sy lys .
Tot hy jou vir my wil gee. Voor daai groot ou kerk se deur
Ek lyk van buite dalk rof , en my hande vol stof
Maar my hart is goud vir jou
Written by: Cornelius Christiaan Kritzinger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...