歌词

Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry En die stadsliggies waai ver by ons verby Joe oë so mooi en my hart is deploy My hart in die weegskaal reg in my kraal My hart in die weegskaal reg in my kraal Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen Da na na na na... In 'n huis of paleis, 'n pandok of 'n hok Met jou aan my sy kan die wêreld verby Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi Die hart binne my 'n gewillige prooi Die hart binne my 'n gewillige prooi Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen Da na na na na... Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry En ek speel konsertina vir jou en vir my Wat maak alles saak waar ons twee gaan bly In Waterkloof-rif of langs Paddafontein In Waterkloof-rif of langs Paddafontein Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen Da na na na na... Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen Da na na na na...
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out