歌词

Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak Kwaggaberg se hoofstraat ken die Boksombende Vir allerhande kattekwaad is hul al 'n legende Blikkies kou 'n grassie, Dawie is die slimkop En Rooie wil sy groottoon roer, maar die ander tone roer ook Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak Kwaggaberg se kloof is die swemplek van die bende In die Fort hou hul vergadering in 'n kringetjie gebuk En dan ontlok hul streke selfs 'n glimlag by bekendes Maar ook 'n frons of twee as hul streke hand uitruk Want Trompie is 'n klonk met 'n hemp wat ver uithang Met kouse op sy skoene en 'n vuil streep oor die wang Sy ondeunde oë glimlag, as hy vir sy vrinne wink En nuwe manewales word van vooraf uitgedink Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak ... Trompie en die Boksombende Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak Daar kom Trompie en die Boksombende Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak Met ingeduikte skoene en paddas in die sak
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out