音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
主唱
作曲和作词
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
词曲作者
Christoph Kotze
Christoph Kotze
词曲作者
制作和工程
Anton L'Amour
Anton L'Amour
制作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
制作人

歌词

My voete stap al jare lank, soos 'n rigtingwyser op die Noordwes pad. Met 'n brief in my hand, al die pad van Wolmaransstad. Ek voel al die ink uit die brief uittap. Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap. My ou houthuis, ver van Wolmaransstad. Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Al skuur die maan ons weg. Bly my hart na jou toe trek. Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Al bly die skuld teen ons deure klop. Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? Die nagte raak koud maar ek bly aanry. Veral as die tronke so verby my gly. Maar ek klou net vas, aan die brief van Wolmaransstad. Aan die ou houthuis is 'n ou sink deur. In stilte val ek op my knieë neer. Daar was donderweer, en daar staan Lillie, voor my. Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Al skuur die maan ons weg. Bly my hart na jou toe trek. Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Al bly die skuld teen ons deure klop. Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? Maar Lillie, jou trane, laat my verlang na die ou, ou dae. Toe ons die strate van die bo toe rooi kon verf, bloedrooi verf. Sal jy bly, vir 'n appel en 'n ei? Al skuur die maan ons weg. Bly my hart na jou toe trek. Sal jy bly, vir 'n plaas met 'n ou houthuis? Al bly die skuld teen ons deure klop. Sal jy trou in 'n ou wit rok, met my? Sal jy bly?
Writer(s): Christoph Kotze, Theuns Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out