音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Kurt Darren
声乐
作曲和作词
Kurt Darren
词曲作者
Don Kelly
词曲作者
Dan Green
词曲作者
制作和工程
Dirk van Niekerk
制作人
歌词
[Verse 1]
So bring
Bring vir my die goeie ou dae
Almal om die vuur
Almal wie ons liefhet daar
In die goeie ou dae
[Verse 2]
Hey hoe gaan dit met jou, dis so lekker om jou hier te hê
Goed om jou te sien, dis so lekker om vir jou te sê
Vertel my hoe gaan dit, vertel my wat ek gemis het
Al daai stories van gister van almal wat ons liefhet
[Verse 3]
So bring
Bring vir my die goeie ou dae
Almal om die vuur
Almal wie ons liefhet bymekaar
Bring vir my die goeie ou dae
Ons doen dit op die ou manier
Almal wie ons liefhet daar
In die goeie ou dae
In die goeie ou dae
[Verse 4]
Of ons kuier by die see of ons stap onder die bosveldson
Gee my net 'n rede, maak 'n plan om by jou uit te kom
Onthou jy daardie aande, onthou jy hoe ons gelag het?
Al daai saamsing liedjies en almal wat saam ons gesing het?
[Verse 5]
So bring
Bring vir my die goeie ou dae
Almal om die vuur
Almal wie ons liefhet bymekaar
Bring vir my die goeie ou dae
Ons doen dit op die ou manier
Almal wie ons liefhet daar
[Verse 6]
Elke oomblik wat ons gedeel het het
Elke foto wat ons gesteel het het
Ek onthou al daai goeie ou dae, goeie ou dae met jou
Elke vriend wat ek al gemaak het het
Elke mens wat my hart geraak het het
Ek onthou al daai goeie ou dae, goeie ou dae met jou
[Verse 7]
So bring
Bring vir my die goeie ou dae
Almal om die vuur
Almal wie ons liefhet bymekaar
Bring vir my die goeie ou dae
Ons doen dit op die ou manier
Almal wie ons liefhet was daar
Bring vir my die goeie ou dae
Almal om die vuur
Almal wie ons liefhet bymekaar
Bring vir my die goeie ou dae
Ons doen dit op die ou manier
Almal wie ons liefhet daar
[Verse 8]
In die goeie ou dae
In die goeie ou dae
Written by: Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren

