音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Janie Bay
Janie Bay
声乐
Danie Reënwolf
Danie Reënwolf
领唱
作曲和作词
Janie Bay
Janie Bay
词曲作者
Danie Reënwolf
Danie Reënwolf
词曲作者
制作和工程
Janie Bay
Janie Bay
制作人
Kelsey Mastering
Kelsey Mastering
母带工程师
Dee Graaff Productions
Dee Graaff Productions
制作人
Dee Graaff
Dee Graaff
制作人

歌词

Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe sal ek onthou
Toe nou
Ek's 'n klein kombers
Maar as jy stil lê
Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe sal ek onthou
Toe nou
Jy's 'n klein kombers
En ek sal stil lê
Kom maar, kom maar huis toe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar, kom maar huis toe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Ek hoop nog op jou
Waar jy verdwaal in jou verlede kom ek jou intou
Met my gevlegte vers vol bitter en blou
Kom maar, kom maar huis toe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar, kom maar huis toe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Dis 'n klein kombers
Dis 'n klein kombers
Ek's 'n klein kombers
Maar as jy stil lê
Written by: Danie Reënwolf, Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...