制作
出演艺人
Jacob Swann
表演者
Jacobus Christiaan Swanepoel
领唱
Jacques Steyn
电低音吉他
Iwan Kemp
鼓
Erik Botes
键盘
作曲和作词
Jacobus Christiaan Swanepoel
词曲作者
制作和工程
Jacobus Christiaan Swanepoel
制作人
歌词
Veters flenters en my sole geskeur
Ek sal aanhou stap tot by jou, tot by jou deur
Lyk na min, voel ek na soveel meer
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
My hemp gekreukel, maar tenminste skoon gewas
Eks op die plaas en jy in 'n ander klas
Ek weet min, maar ek weet dat ons twee pas
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Was daar al ooit te min gewees
Te min om van te leef?
Was daar al ooit te min gewees?
Was daar al ooit te min gewees
Te min om van te leef?
Was daar al ooit te min gewees?
Dalk moet ek hoop, dalk moet ek smeek
Dalk moet ek bid, want dit bring dan die reën
En ek voel soos droë grond voor die Here hom seën
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Was daar al ooit te min gewees
Te min om van te leef?
Was daar ooit te min gewees?
Was daar ooit te min gewees
Te min om van te leef
Was daar ooit te min gewees
Raak bekommerd oor hoe jy maak
Oor iemand anders, wat jou weg wil vat
Hy sal jou als gee behalwe sy hart
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Al het ek niks nie, kan jy dit kry
Written by: Jacobus Christiaan Swanepoel