音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Appel
声乐
Brendan Ross
萨克斯管
Denny Lalouette
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
伴唱
Ricus Nel
六角手风琴
作曲和作词
Christoph Kotze
作曲
Elizabeth Kruger
词曲作者
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
Paulo Azevedo
声乐制作人
Arnold Coleske
副制作人
歌词
[Verse 1]
Die wyn is al bitter, bittersoet vir my
Gooi nog 'n wipskey speel daai song van Gé
Volg op met The Gambler dan kap ons nog 'n Rambler
Net op jou
[Verse 2]
Jyt gesê jy soek kinders, kinders by my
'n Huis en 'n hond, 'n plek om veilig te bly
Kinders by dosyne, joune en myne
Maar toe kry ons stry
[Verse 3]
En brannas het nog nooit my hart gebreek nie
Tequila my nog nooit my in die rug gesteek nie
En bier het nog nooit my beste pel gevry
En mampoer het my al hard gemoer
Maar nie so hard soos jy nie
[Verse 4]
Ek glo in een oomblik, 'n oomblik in tyd
Waar jou bene wil stil staan, jy nie verder wil ry
Jy mis 'n stop straat waar jy vrede kon vind
Jy soek avonture soos die van 'n kind
[Verse 5]
Hier is ons altwee vir 'n laaste keer saam
Moenie worry nie poplap vang vir oulaas 'n traan
Daar's 'n tyd om te kom, en 'n tyd om te gaan
Dis waaroor die oumense praat
[Verse 6]
En brannas het nog nooit my hart gebreek nie
Tequila my nog nooit my in die rug gesteek nie
En bier het nog nooit my beste pel gevry
En mampoer het my al hard gemoer
Maar nie so hard soos jy nie
[Verse 7]
En hier staan ek alweer by dieselle bar
My voedingsbron, my hoofslagaar
Sit nog 'n liedjie op Jukebox vir jou en my
Soos ons vanaand by die kroeg uit wals
Weet ons dis ons laaste dans
Written by: Christoph Kotze, Elizabeth Kruger, Sally Kotze